Mary-Sue Morris
Haar- en Grimeer Kunstenaar & Kostuum Ontwerper | Hair and Make Up & Wardrobe Designer
Mary-Sue Morris
Haar- en Grimeer Kunstenaar & Kostuum Ontwerper
Vanaf ’n jong ouderdom het Mary-Sue besef sy wou ’n grimeerkunstenaar en haarstilis word, en het hierdie droom verwesenlik deur te begin om as ’n sekretaresse by ’n produksiemaatskappy te werk waar sy vinnig bevorder is tot produksie-assistent. Sy het kursusse by Kryolan bywegoon om haar vaardighede te verbeter as grimeerkunstenaar.
Kort voor lank is sy bevorder tot grimeerkunstenaar, haarstilis en kostumier. Mary-Sue het begin werk as vryskutgrimeerkunstenaar, maar haar natuurlike aanvoeling vir stylering het haar gehelp om oor die afgelope 13 jaar nou betrokke te wees met die grimering, haarstilering, spesiale effekte en rekwisiete op verskeie televisiereekse, musiekvideo’s, modevertonings, tydskrifte en rolprente. Van haar werk aan vollengte films sluit in Pad na jou Hart (kostuums), Ballade vir ‘n Enkeling (grimering, hare en SFX- grimering), Suurlemoen (kostuums), Land of Milk and Honey (grimering, hare en SFX-grimering), Treurgrond (grimering, hare en SFX-grimering), Vir Altyd (grimering en hare), Jou Romeo (grimering, hare en kostuums) and Nul Is Nie Niks Nie (grimering en hare).
Mary-Sue Morris
Hair and Make Up & Wardrobe Designer
At a young age, Mary-Sue realised she wanted to become a make-up artist and hair stylist and started pursuing this dream by beginning to work as a secretary at a production company where she was quickly promoted to production assistant.
She attended courses at Kryolan to hone her skills as make-up artist. Not long after that, she was promoted to make-up artist, hair stylist and costumer.
Mary-Sue started working as a freelance make-up artist, but her natural affinity for styling succeeded in assisting her to be closely involved with make-up, hair styling, special effects and props for several television series, music videos, fashion shows, magazines and films.
Some of her work on feature films include Pad na jou Hart (wardrobe), Ballade vir ‘n Enkeling (make-up, hair and SFX makeup), Suurlemoen (wardrobe), Land of Milk and Honey (make-up, hair and SFX make-up), Treurgrond (make-up, hair and SFX make-up), Vir Altyd (make-up and hair), Jou Romeo (make-up, hair and wardrobe) and Nul Is Nie Niks Nie (make-up and hair).