Jou wêreld is so groot soos jou verbeelding
Opsomming
Na haar pa se skielike dood, verval Gideonette de la Rey, ’n vreesbevange, jong hipokondriese meisie met ’n ooraktiewe verbeelding, in depressie as sy besef sy is die enigste een oor met ’n vervloekte familienaam. Met die hulp van haar nuwe vriend, Bhubesi, en sy tuisgemaakte maantuig sal sy die krag moet vind om haar vrese in die gesig te staar om die vloek te breek.
Summary
After her father’s sudden death, Gideonette de la Rey, a fearful young hypochondriac with an overactive imagination, descends into darkness as she realises she’s the only one left with a cursed family name. With the help of her new friend Bhubesi and his make-shift moonship, she’ll have to find the inner strength to face her fears in order to break the curse.