Anchen du Plessis

Gideonette de la Rey

ANCHEN DU PLESSIS

“GIDEONETTE DE LA REY”

Gideonette is vreesbevange en oorversigtig. Sy dra ‘n helmet om haar teen kopbeserings te beskerm en sy word geboelie oor die vloek wat op haar naam rus.

Anchen is ’n leerder by Hoërskool Eldoraigne. Sy is spontaan en het hope selfvertroue en energie. Haar groot passie is om op die verhoog te wees en sy geniet dit om ’n gehoor te vermaak. Anchen se dramaloopbaan het in 2011 by Estetika onder leiding van Hydie Loots begin. Vanaf 2014, woon sy sanglesse by en geniet dit om kitaar te speel. Ander passies sluit haar familie en perdry in. Anchen presteer geweldig by eisteddfods en sy is ook uitmuntend in openbare redevoering. Sy het onlangs in die speelfilm Vaselinetjie verskyn.

ANCHEN DU PLESSIS

“GIDEONETTE DE LA REY”

Gideonette is scared and over-cautious. She wears a helmet to protect her against head injuries and she also gets bullied at school about her cursed family name.

Anchen is a student at High School Elodoraigne. She is spontaneous, confident and has loads of energy. Her great passion is being on stage as she thoroughly enjoys entertaining an audience. Anchen’s drama career started in 2011 at Estetika under the tuition of Hydie Loots. She has attended singing lessons since 2014 and enjoys playing the guitar. Other passions include her family and horse riding. Anchen has enjoyed exceptional achievements at eisteddfods and she excels in public speaking. She has most recently starred in the feature film Vaselinetjie.